Die Vernuftige Verkleurmannetjie

Die Vernuftige Verkleurmannetjie
افزودن به بوکمارک اشتراک گذاری 0 دیدگاه کاربران 5 (1)

مشارکت: عنوان و توضیح کوتاه هر کتاب را ترجمه کنید این ترجمه بعد از تایید با نام شما در سایت نمایش داده خواهد شد.
iran گزارش تخلف

فرمت کتاب

ebook

تاریخ انتشار

2013

نویسنده

Claire Norden

شابک

9781775840862

کتاب های مرتبط

  • اطلاعات
  • دیدگاه کاربران
'n Pragtige, boeiende verhaal, in rymende versvorm geskryf,wat oor die avonture van 'n tuinverkleurmannetjie handel. 'nVolle bladsy met plakkers spoor die jong leser aan om aktiefaan die storie deel te neem! Die illustrasies is gedoen deur Clair Norden, 'n ywerigekinderboek-illustreerder. Haar helder, aanloklike, spelerigeillustrasies stimuleer die verbeelding en boei haar lesers. Die teks verskaf insig tot die werklike kenmerke engewoontes van die algemene dwergverkleurmannetjie, maarlees soos 'n avontuurverhaal en verskaf dramatiese elementevan onverwagse gevaar, noue ontkomings, broeiende rampeen, uiteindelik, oorwinning! Dit is die tweede titel in Struik Nature se 'OorspronklikeAfrika-verhaal'-reeks, wat in die toekoms plaaslike klassiekeliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal bykinders en hul ouers aanklank vind.

دیدگاه کاربران

دیدگاه خود را بنویسید
|